Jerry Van Dyke

Jerry Van Dyke
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jerry McCord Van Dyke
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Kelly Jean Van Dyke
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1962–2015
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jerry Van Dyke is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente McLintock! (1963) en The Courtship of Eddie's Father (1963), en in die televisiereekse My Mother the Car (1965) en Coach (1989).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy